Welkom by CTIA

Ons Deel Jou Passie Vir Kos!

Suid-Afrika se vooraanstaande kookskool

Ontdek die wonderwêreld van kookkuns by CTIA, waar ons ‘n ervaring bied wat jou passie vir kos vlam sal gee! Ons is trots om Suid-Afrika se vooraanstaande kookskool te wees wat ‘n reeks ongelooflike kulinêre kursusse aanbied wat jou vaardighede kan verryk en jou kookkuns na nuwe hoogtes kan neem.

Verkeidenhied Kulinêre Kursusse

Ons bied ‘n groot verskeidenheid kulinêre kursusse aan. Ons ervare beroepskonsultante kan jou in die regte rigting wys indien jy dalk onsekerheid het oor wat jy presies wil doen.

Visit Our Cooking School

Ervare en Passievolle Instrukteurs

Ons span van ervare en passievolle sjefs is hier om jou te lei op ‘n reis van ontdekking. Hulle deel hul kennis, geheime, en liefde vir kos om seker te maak dat jy elke oomblik geniet.

Praktiese Ervaring

By CTIA glo ons daarin om te leer deur te doen. Ons spandeer baie tyd in die kombuis, sodat jy nie net die teorie leer in die klaskamer nie, maar ook die vaardighede ontwikkel om heerlike etes voor te berei.